Local newsNewsNews

Gewapende roof by American Swiss in Vanderbijlpark

VANDERBIJLPARK. – ‘n Gewapende roof het sowat ‘n halfuur gelede by die American Swiss in die Vaalgate winkelsentrum plaasgevind. Sowat sewe gewapende rowers het die perseel betree. Volgens voorlopige inligting is ‘n veiligheidwag beseer. Die polisie is tans op die toneel en geen verdere inligting is beskikbaar. Op die stadium is dit nog nie bekend …

VANDERBIJLPARK. – ‘n Gewapende roof het sowat ‘n halfuur gelede by die American Swiss in die Vaalgate winkelsentrum plaasgevind. Sowat sewe gewapende rowers het die perseel betree. Volgens voorlopige inligting is ‘n veiligheidwag beseer. Die polisie is tans op die toneel en geen verdere inligting is beskikbaar. Op die stadium is dit nog nie bekend waarmee die rowers te voet weggekom het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button