LifestyleLocal newsNews

Dié week in die nuus

Vandag se Vaalweekblad is op straat en hier is 'n opsomming van die week se belangrikste nuus. Koop jou eksemplaar vandag by jou naaste straatverkoper of kafee teen R5-80

Retha Fitchat
* Dié week se uitgawe fokus op die Vaaldriehoek se 2017-matriekpresteerders. Ander studente kan gerus kyk na die raad wat hulle gee oor hoe om beter te studeer en beter te onthou om ook baie onderskeidings te kry.
* Drie mense sterf in Meyerton toe ‘n bakkie ‘n koei tref en daarna teen ‘n ander bakkie bots.
* ‘n “Landlord” in SE7, wat verlyf aan studente verskaf, vertel meer oor sy boete van R40 000 nadat iemand glo sonder sy medewete onwettige elektrisiteitkoppelings op sy perseel gedoen het.
* The Garden of Remembrance at Maccauvlei Golf Course, where 74 Anglo Boer War soldiers found their last resting place, was vandalised. The historical cast iron gravestones were broken or removed and probably sold as scrap mettal. All scrap mettal dealers, please be on the lookout if people try to sold it to you. Anyone with information can call Vaalweekblad’s editor on 083 246 0523.
* ‘n Piepklein chihuahua-hondjie verdwyn uit die Vaaldriehoek en word 200 km van haar huis af gevind. Lees gerus dié lekker storie met ‘n gelukkige einde!
* Die minister sê die afgelope weke se oproer buite HS Overvaal is NIE ‘n rassekwessie nie.
* Neem gerus deel aan Vaalweekblad se weeklikse blokraai-wedstryd en staan ‘n kans om R1000 kontant en nóg duisende rande se geskenkbewyse te wen!
SPORT:
Lees alles oor Laerskool Fonteine se jaarlikse uitnodigingsbyeenkoms by die DP de Villiers-stadion.
Komende naweek is dit weer tyd vir die Sasol Marathon. Lees meer oor dié gewilde sportgebeurtenis in Vaalweekblad Sport.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button