LetterOpinions

Kragtie, hoekom betaal ons so baie?

Ouma San van die Vaaldriehoek skryf:

Ouma San van die Vaaldriehoek skryf:
Goeie more wil net iets wat my lankal hinder van my hart afkry. Hoekom betaal mense met voorafbetaalde krag so baie? Binne twee maande twee verhogings, hoekom low en high season? Dit was nooit so nie, net ‘n ander manier om die verbruiker te straf wat sy krag vooruit betaal. Kry ‘n bietjie al die wanbetalers om krag wat hul verbruik te betaal. Groete.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button