LetterOpinions

‘My diensverskaffer lewer geen diens!’

Nico van die Vaaldriehoek skryf:

Nico van die Vaaldriehoek skryf:
Julle moet nooit na ‘n sekere selfoondiensverskaffer toe gaan nie. Hulle help jou glad nie. Ek is al 5 jaar by hulle. My foon het probleme en die diens is af. As daar iemand is wat my kan help, kan hulle my kontak. My foon wil nie YouTube, internet of WhatsApp oopmaak nie, ook nie SMS’e ontvang nie. My diensverskaffer wil my nie help nie. Ek kan uitbel maar geen oproepe ontvang nie. As iemand raad het, bel my asseblief by 074 118 1886.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button