CommunityNewsNewsNews galleriesPhoto Galleries
Ongeluk by Pick n Pay verkeerslig
Dié ongeluk het Donderdagoggend by die Pick 'n Pay verkeerslig op die Barrage pad plaasgevind. Twee persone is beseer en is op die toneel deur ER24 behandel en na Vaalmed geneem.
Dié ongeluk het Donderdagoggend by die Pick ‘n Pay verkeerslig op die Barrage pad plaasgevind. Twee persone is beseer en is op die toneel deur ER24 behandel en na Vaalmed geneem.
Volgens die bestuurder van die BMW het die motorfietsryer nie by die verkeerslig gestop nie. Die verkeerslig was buitewerking. Dit was na bewering die voertuig se beurt om te ry. Foto’s: Chris Smuts
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





