CommunityNewsNewsNews galleriesPhoto Galleries

Ongeluk by Pick n Pay verkeerslig

Dié ongeluk het Donderdagoggend by die Pick 'n Pay verkeerslig op die Barrage pad plaasgevind. Twee persone is beseer en is op die toneel deur ER24 behandel en na Vaalmed geneem.

Dié ongeluk het Donderdagoggend by die Pick ‘n Pay verkeerslig op die Barrage pad plaasgevind. Twee persone is beseer en is op die toneel deur  ER24 behandel en na Vaalmed geneem.

Volgens die bestuurder van die BMW het die motorfietsryer nie by die verkeerslig gestop nie. Die verkeerslig was buitewerking. Dit was na bewering die voertuig se beurt om te ry. Foto’s: Chris Smuts

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button