Die Lions het sy SuperRugby-seisoen goed afgeskop met ‘n 26- 19 sege oor die Sharks. Hier duik die Speler van die Wedstryd Amphiwe Dyantyi oor die doellyn vir een van die Leeus se drieë. Foto: Johann Orton
Die Lions het Saterdag die 2018 SuperRugby-seisoen met sege met ‘n 26- 19 oor die Sharks afgeskop. Hier duik die Speler van die Wedstryd, Amphiwe Dyantyi, oor die doellyn vir een van die Lions se drieë. Foto: Johan Orton