
Boere van Orania is weer op soek na 8 jong manne om te help Olywe oes. Die detail is soos volg:
1. R 250.00 per dag
2. 2 x etes gratis
3. Verblyf gratis
4. Tydperk ongeveer 5 maande afhangend van oesgrootte
5. Moontlikheid van permanente werk na oes is baie goed
6. Geen misdaadrekord (Polisie klaring sal by aankoms gedoen word)
7. Dwelm toetse (uriene monsters) sal met aankoms geneem word.
8. Lukrake dwelm toetse sal gedurende die tydperk geneem word.
9. Boere sal geskikte kandidate telefonies kontak vir ’n onderhoud
10. Kandidate moet self tot in Bloemfontein kan kom
11. Begindatum: 17 Maart 2018
Stuur aansoek (CV) na kobus@helpendehand.co.za
LET WEL Helpende Hand is slegs die tussenganger en kan geen navrae hanteer nie. Geen korrespondensie sal gevoer word nie. Aansoeke word deurgestuur na die boere wat self met suksesvolle kandidate sal kontak maak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



