NewsPhoto GalleriesSport

Vaal spog met SA-bokskampioen

VANDERBIJLPARK. – Meyerton se lieflingseun, Ruann Visser, is gisteraand by die Emerald Resort en Casino as die SA- Swaargewigkampioen gekroon nadat hy Osbourne Machimane uitgeslaan het. – Koop vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige berig en nog aksiefoto’s  

Ruann Visser deel vir Osborne Machimane ‘n drag slae uit. Foto: Ettienne van Rensburg
Ruann Visser, die nuwe SA-kampioen, saam met sy afrigter Ali Basheer (links) en die promotor Steve Kalakoda. Foto: Ettinne van Rensbrug
Willie Venter, ‘n plaaslike bokser, poseer vir ‘n foto saam met Vlad Sirenko een van wêreld se beste opkomende swaargewigboksers. Sirenko het sy geveg gisteraand met ‘n uitklophou gewen. Foto: Ettienne van Rensburg
Twee van die vroue-boksers in aksie. Foto: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button