Local newsNews
Drieling geniet skoollewe by Kollegepark
Die Bezuidenhout-drieling van Vanderbijlpark, Francois, Wynand en Casey, is nou reeds goed ingeburger in hul skool, die Laerskool Kollegepark, waar hulle vanjaar met graad 1 begin het.

Die Bezuidenhout-drieling van Vanderbijlpark, Francois, Wynand en Casey, is nou reeds goed ingeburger in hul skool, die Laerskool Kollegepark, waar hulle vanjaar met graad 1 begin het. Die Bezuidenhout-gesin het reeds ‘n lang verbintenis met die skool. Hul pa, Francois Bezuidenhout, het ook van graad 1 tot graad 7 daar skoolgegaan en so ook hul tannie, Nesia de Swardt, wat nou in San José in Kalifornië bly. Die drieling het ook ‘n ouer sussie, Chelsey, wat ook in haar pa en tannie se voetspore by Kollegepark gevolg het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



