Local newsNewsNews
Ongeluk by Rosinni en Frikkie Meyer
VANDERBIJLPARK. - 'n Ongeluk het vanoggend ongeveer 08:00 op die kruising van Rosinni boulevard en en Frikkie Meyer boulevard plaasgevind. Paramedies personeel van ER24 en Vaal emergency care was vinnig op die toneel maar daar was gelukkig geen ernstige beserings.

VANDERBIJLPARK. – ‘n Ongeluk het vanoggend ongeveer 08:00 op die kruising van Rosinni boulevard en en Frikkie Meyer boulevard plaasgevind.
Paramedies personeel van ER24 en Vaal emergency care was vinnig op die toneel maar daar was gelukkig geen ernstige beserings.
FOTOS: Jannie du Plessis (Vaalweekblad.com)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



