Local newsNews
Drie beseer in laatmiddag-botsing
Drie mense is vanmiddag in ‘n botsing op die hoek van Moffat- en Andrew Youngstraat, Vanderbijlpark, beseer. ER24 het die beseerdes na plaaslike hospitale vervoer. Die oorsaak van die botsing word nog ondersoek. Foto: Chris Smuts

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



