
Familie en vriende van die jong man het egter nie geweet hy speel die speletjie nie en het ook niks vreemd in sy gedrag opgetel nie.
Die speletjie is egter op sy foon gevind na hy homself met ‘n elektriese koord opgehang het.
Klik gerus op die volgende skakel om meer te lees oor die speletjie: BLUE WHALE
Lees meer in Vaalweekblad, 28 Maart.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



