AmusingLifestyleLocal newsNews
Slaggate: Maak die beste van ‘n slegte saak!
Só maak jy die beste van 'n slegte saak... verander die slaggate in jou straat na blomtuine! Die foto is deur Jacques Kotzee van Vereeniging ingestuur. Alle fotograwe is welkom om interessante, ongewone of humoristiese foto's te e-pos na rfichat@media24.com. Die beste foto's van die maand word met pretpryse beloon.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



