Photo GalleriesSportSportSport

Valia gee bere ‘n bloedneus

VANDERBIJLPARK. – Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Transvalia het Saterdag op sy tuisveld die Garsfontein Bere met 48-31 in die Tuks-reeks geklop. Dit is die eerste keer sedert 1993 dat Valia dit kon vermag en gemeet aan Saterdag se vertoning beslis nie die laaste  keer nie.

Related Articles

Back to top button