Local newsNewsNews
WAARSKUWING!!! Vyandige optog aan die gang
WAARSKUWING!!! Vyandige optog aan die gang

VANDERBIJLPARK. – Vermy Frikkie Meyer boulevard vanaf die Westinghouse sirkel. Betogers het ongeveer 17:00 begin bande brand en gooi klippe. Hulle beweeg na die CBD en in die woongebied van CW3 in. Nuutste inligting is dat hulle teen 9:15 by die brandweer staan.
Wees asseblief uiters versigtig!!!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



