NewsNews

Vereeniging-werke se sluiting oorweeg

ArcelorMittal het vandag tydens ‘n mediakonferensie in Vanderbijlpark onthul dat die moontlikheid oorweeg word om die Vereeniging-werke te sluit.

ArcelorMittal het vandag tydens ‘n mediakonferensie in Vanderbijlpark onthul dat die moontlikheid oorweeg word om die Vereeniging-werke te sluit.

‘n sluiting van Vereeniging se staalwalsery sal na verwagting sowat 1 200  mense, insluitend kontrakteurs, raak. Marius Croucamp, hoof van Solidariteit se Kommunikasie-afdeling met betrekking tot die staalbedryf, sê dat die vakbond nog nie amptelik hieroor deur ArcelorMittal ingelig is nie, maar Solidariteit neem reeds aktief deel aan samesprekings met die staalvervaardiger en sal moontlike alternatiewe vir afleggings by die Vereeniging-werke  met ArcelorMittal bespreek. Hy sê Solidariteit sal alles in sy vermoë doen om die impak van moontlik afleggings op sy lede tot die minimum te beperk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button