EntertainmentEventsLocal newsNews
Gelukkige nommer 13 vir Arangies
Die Vaaldriehoekse sakeman, Charl Arangies het Saterdag 24 Maart op die Kyalami Motorsport Festival in die G & H Transport Extreme Supercars-klas albei wedrenne gewen

Die Vaaldriehoekse sakeman, Charl Arangies het Saterdag 24 Maart op die Kyalami Motorsport Festival in die G & H Transport Extreme Supercars-klas albei wedrenne gewen deur vanaf die wegspring tot by die geruite vlag voor te loop met sy nommer 13 Aston Martin. Arangies is die eienaar van Stradale Motorsport en is betrokke by verkope en bemarking by Vaal Fluid Systems SA en Vaal Cylinder Manufacturing. Foto’s: Louis Mac Pherson

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



