
Sy is sedert die begin van die jaar in en uit hospitaal na sy met nierversaking gediagnoseer is.
Sy is vandag, na ‘n lang siekbed, in die ouderdom van 81 in ‘n Johannesburgse-hospitaal dood.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



