LifestyleLocal newsNews

Belangrikste nuus dié week – 4 April

Vandag se Vaalweekblad is op straat. Koop jou eksemplaar vandag by jou naaste straatverkoper of kafee teen R5-80.

* Inwoners neem treffend afskeid van Reanei Stols, die meisietjie wat op 23 Maart dood is in ‘n botsing onderweg na Drie Riviere.
* Farmer loses 10 of his cattle due to poisoning.
* Listeriosis: Rainbow Chicken’s facility in Vaal declared free of “killer bug”.
* Protestors cut down trees to block road during unrest about power outages in Vanderbijlpark’s CE4 area.
* Jongste nuus oor die toestand van sakeman Shannon Lee, wat Dinsdag met ‘n koeëlwond in sy kop in sy kantoor gevind is.
* Insittendes van 19 voertuie is gestrand nadat hul voertuie ‘n slaggat tref.
* Vaalweekblad se span skitter by groot nasionale toekenningsgeleentheid.
* Kom reis saam na Oberammergau!
* Kyk wie is die wenners in die Cannibis Oil-wedstryd.
* Wedding Expo: Neem deel aan ‘n maklike blokraaisel en wen ‘n lieflike geskenkpak van Three Rivers Lodge en Anna’s Kitchen!

SPORT:
* Warm aksie by die Sasol-NWU Senior Internasionale Atletiekbyeenkoms in Sasolburg.
* Kyk wie is LS Elgiwa se atletiek-adel.

Hierdie berigte en veel meer in vandag se uitgawe van Vaalweekblad

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button