News

Optog môre in Meyerton

Meyerton. - Inwoners van Sicelo gaan more aan 'n optog deelneem waartydens hulle 'n memorandum by die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit sal afgee.

Die optog is egter goedgekeur.

Die groep inwoners sal môre oggend by die withuis is Sicelo bymekaar kom en vandaar die strate invaar om die memorandum te oorhandig.

Die strate wat geaffekteer word en waar verkeersophopings kan wees is Morrisstraat, Maliastraat, Lillistraat, Mitchellstraat en Meyerstraat.

Die polisie sal die optog monitor.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button