LetterLocal newsNewsOpinions

Te duur om hier te huur

'Nou betaal ons die eienaar se eiendomsbelasting, riool en vullisverwydering ook' sê leser

 
Midvaalse huurder skryf:

Ons huur by ‘n sekere agentskap in die Meyerton-omgewing.

Ons het getrek na ‘n goedkoper plek, of so het ons gedink. Die kontrak sê ons moet R5 350 per maand betaal. Nou betaal ons die eienaar se eiendomsbelasting, riool en vullisverwydering ook teen R440 per maand ekstra.

Ons dink dit is laag en onwettig dat ons nie ingelig is voordat ons ingetrek het nie. Waterlesings word geneem, maar niks word amptelik op die rekening aangedui nie, net ‘n geskrewe bedrag. Moenie by sulke mense huur nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button