EntertainmentPhoto GalleriesSportSportSport

Dokkies speel gasheer vir NWU-reeks

MEYERTON. – Honderde rugby-, hokkie -en netbalspelers en toeskouers het Saterdag op die Hoërskool Dr. Malan toegesak vir die NWU sportreeks wat daar plaasgevind het. Hoewel die eerstespan-kragmeting tussen Dokkies en Brits van akademiese belang was, het die skool se rugby hardebaarde die reeks op ’n hoogtepunt afgesluit. Die tuisspan het Brits met 26-10 in …

MEYERTON. – Honderde rugby-, hokkie -en netbalspelers en toeskouers het Saterdag op die Hoërskool Dr. Malan toegesak vir die NWU sportreeks wat daar plaasgevind het.
Hoewel die eerstespan-kragmeting tussen Dokkies en Brits van akademiese belang was, het die skool se rugby hardebaarde die reeks op ’n hoogtepunt afgesluit.
Die tuisspan het Brits met 26-10 in ’n klipharde wedstryd geklop. Die wenmomentum sal handig te pas kom vir die opkomende liga.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button