News

Plaasaanval: “Jy het ons land gesteel”

'n 70-Jarige boer in die Midvaal-omgewing is verlede Sondag deur drie mans by sy plaashek oorrompel. Hy is daarna in die huis gedwing waar hulle hom erg aangerand het.

Tydens die plaasaanval het een van die aanvallers vir die man gesê dat hy hulle land gesteel het.

Die aanvallers het herhaaldelik gevra waar sy kluis en sy geld is.

Die een wonderwerk na die ander het gebeur en net voor hulle hom kon skiet het hulle inderhaas op vlug geslaan.

Lees volledige berig in Vaalweekblad 25 April.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button