News

R59 alweer gesluit

MEYERTON.- Die R59 tussen Johan le Roux- en Meyerafrit is alweer gesluit weens betogende inwoners van Sicelo wat die pad met klippe en brandende bande versper.

Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te gebruik en versigtig te wees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button