LifestyleLocal newsNews

‘Hou hierdie boodskappies weg van my,’ vra ouma

Te veel Whatsapp-boodskap gee bem%@rde ouma die aapstuipe

 
‘Bemoerde’ ouma van die Vaaldriehoek skryf:
Ek dink ek voel dalk nie alleen oor die WhatsApps wat elke liewe dag na ons fone toe gestuur word nie.

Ek voel ek wil die aapstuipe kry as ek nog een kry wat lees: “Stuur vinnig binne sewe minute die boodskap na 10 mense. As jy dit nie doen nie, sal dit en dat met jou gebeur of jy sal nie geseën word nie.”

Asseblief mense, hou sulke drek vir julle eie “mensies” en stuur sulke boodskappies net na hulle foontjies.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button