LifestyleLocal newsNewsSchoolsSport

Mediclinic Vereeniging borg Affies se eerstespan

  Mediclinic Vereeniging borg vanjaar die Afrikaanse Hoërskool Sasolburg se rugby-eerstespan deur vir elke spanlid ‘n waterbottel te borg. Hulle borg ook ‘n volledig toegeruste mediese sak aan die span, wat die seuns gaan gebruik tydens oefening en wedstryde. “Baie dankie Mediclinic! Ons is reg vir hierdie seisoen!,” sê die Affiesspan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button