AmusingLocal newsNews
Meneer, ons sleutel is by jou!
Michelle Snyman van Scolings in Vanderbijlpark vra: Kan die man op die foto asseblief die sleutel wat hy geneem het, terugvat Scholings toe? Ons kry nie die kar gestart nie. Ons sukkel! Share asb mense?

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



