Die Springbok-heelagter, Willie le Roux, rond af met ‘n swaeltjie duikslag tydens Saterdag se toets op Ellispark teen Nieu-Seeland. Foto: Ettienne van Rensburg
Die All Black haka bly ‘n belewenis om in lewende lywe te sien. Foto: Ettienne van Rensburg
Die All Black haka bly ‘n belewenis om in lewende lywe te sien. Foto: Ettienne van Rensburg
Nieu-Seeland se gevreesde haka word met passie deur die All Blacks uitgevoer. Foto: Ettienne van Rensburg
Richie McCaw en kie probeer hulle bes om die Springbokke te intimideer. Foto: Ettienne van Rensburg
Eben Etsebeth, vuurvreter slot van die Springbokke, is aan die ontvangkant van klipharde duikslag. Foto: Ettienne van Rensburg
Eben Etsebeth pyl op ‘n All Black verdediger af. Foto: Ettienne van Rensburg
Eben Etsebeth pyl op ‘n All Black verdediger af. Foto: Ettienne van Rensburg
Die Springbokslot Eben Etsebeth hardloop bo-oor ‘n All Black verdediger tydens Saterdag se toets tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland . Foto: Ettienne van Rensburg
Handre Pollard voeg nog punte met sy skopskoen by. Foto: Ettienne van Rensburg
Cornal Hendricks vleuel van die Sprinbokke word in die lug gespeel nadat hy ‘n hangskop bemeester het. Foto: Ettienne van Rensburg
Cornal Hendricks vleuel van die Sprinbokke word in die lug gespeel nadat hy ‘n hangskop bemeester het. Foto: Ettienne van Rensburg
Eben Etsebeth struikel oor die All Black kaptein Richie McCaw terwyl hy en Lood de Jager ‘n rolmaalbeweging van stapel gestuur het. Foto: Ettienne van Rensburg

Is dit ‘n drie? Die All Blacks hou die grootskerm op Ellispark dop, nadat die TV skeidsregter ingeroep is om te beslis op Lood de Jager se drie toegeken kan word. Foto: Ettienne van Rensburg
Schalk Burger breek weg met die bal. Foto:Ettienne van Rensburg
Lood de Jager op die aanval. Foto: Ettienne van Rensburg