NewsNews

Vrou dood tydens protesaksie

‘n Vrou is gister dood tydens ‘n protesaksie in Witbank.

Volgens Witbank News wou die 20-jarige vrou weghardloop van ‘n groep ontstoke inwoners van Clewer. Sy het probeer om op ‘n bus te spring wat beweeg, maar haar hande het gegly en sy het onder die bus se wiele beland.

Die voorval het in Boundaryweg plaasgevind.

  • Werknemers het glo vroeër die week die ingang versper omdat hulle nie wil hê inwoners van Vosman moet daar werk nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button