Local newsNewsNews

11 Beseer na Taxi rol

MEYERTON. - Elf mense is beseer toe 'n Taxi vanoggend 16 Mei in Weilbachstraat gerol het. Volgens ER24 se mediaverteenwoordiger, Russel Meiring, het ER24 Paramediese personeel en die Provinsiale Ambulansdiens ongeveer 06:24 op die toneel aangekom en die taxi op sy die kant van die pad sien lê. Al die passasiers het egter reeds uitgeklim. Paramediese personeel het die beseerdes behandel wat gewissel het van lig na matige beserings. Die pasiënte is op die toneel behandel en na Kopanong- en Sebokeng hopsitaal vervoer. Die oorsaak van die ongeluk is onbekend en die polisie ondersoek die voorval.

MEYERTON. – Elf mense is beseer toe ‘n Taxi vanoggend 16 Mei in Weilbachstraat gerol het.

Volgens ER24 se mediaverteenwoordiger, Russel Meiring, het ER24 Paramediese personeel en die Provinsiale Ambulansdiens ongeveer 06:24 op die toneel aangekom en die taxi op sy die kant van die pad sien lê. Al die passasiers het egter reeds uitgeklim. Paramediese personeel het die beseerdes behandel wat gewissel het van lig na matige beserings. Die pasiënte is op die toneel behandel en na Kopanong- en Sebokeng hopsitaal vervoer.

Die oorsaak van die ongeluk is onbekend en die polisie ondersoek die voorval.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button