Local newsNewsNews

Inwoners al twee dae sonder krag

Inwoners al twee dae sonder krag

VANDERBIJLPARK. – Inwoners in die omgewing van Pietersenstraat, SE6, is al raadop nadat hulle reeds twee dae sonder krag is.

Volgens die munisipaliteit wag hulle vir parte vir die substasie in Pietersenstraat. Volgens ‘n inwoner sou die part reeds gister hier gewees het en is dit ‘n skande dat ons plaaslike munisipaliteit, wat ligraak jou krag afsit na wanbetalings, skole en huishouding vir meer as 48uur sonder krag laat.

“Kan hulle nie parte stoor nie,” het een van die inwoners aan Vaalweekblad gesê.

Volgens inligting sal die krag toevoer moontlik vandag herstel word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button