NewsPhoto GalleriesSportSportSport

Hoekies trap Tiere se tjank af

VANDERBIJLPARK. – Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Driehoek het vanmiddag op sy tuisveld die Wit Tiere van Vereeniging Gimnasium met 33-14 geklop. – Koop vandeesweek Vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige wedstrydverslag en nog aksiefoto’s  

Vyf punte! Die linkervleuel van die Hoërskool Driehoek se eerste rugbyspan duik oor die doellyn vir een van sy span se drieë. Driehoek het Vereeniging Gimnasium met 33-14 geklop. Foto: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button