News
Nog ‘n vragmotor aan die brand gesteek op die R59
MEYERTON. - Motoriste word gevra om die R59 te vermy. 'n Vragmotor is vroeër vanaand weer aan die brand gesteek en voertuie word met klippe gegooi. Gebruik alternatiewe roetes.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



