Photo GalleriesSportSportSport
Hoekies trek Wit Tiere se tande
VANDERBIJLPARK. – Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Driehoek het Saterdag op sy tuisveld ‘n slag geslaan toe hy die Wit Tiere van Vereeniging Gimnasium met 33-14 geklop het.