HealthLifestyleLocal newsNews
Van ver af blink, van naby stink…
Die Vaaldriehoek het pragtige spruite en stroompies, maar ongelukkig is nie almal ewe vars nie. Dié stroompie langs Mario Milani-rylaan tussen Vereeniging en Vanderbijlpark, wat so lustig Vaalrivier toe kabbel, is niks anders nie as rou riool wat oorstroom omdat die pompstasie in die gebied nie behoorlik funksioneer nie. Foto: Willie Rossouw.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!