EntertainmentEventsLifestyleLocal newsNews

Kry Outdoor X se stalletjie-uitleg hier!

Outdoor X en Vaalweekblad maak dit vir besoekers aan die naweek se ekspo makliker om die stalletjies te besoek waarin hulle belangstel. Koop jou Vaalweekblad van 30 Mei vanaf Woensdag en kry die Outdoor X-Kaart met die stalletjiebeplanning in die koerant. Kyk dan na die stalletjienommers op hierdie lys en beplan jou staproete daarvolgens.

Outdoor X en Vaalweekblad maak dit vir besoekers aan die naweek se ekspo makliker om die stalletjies te besoek waarin hulle belangstel. Koop jou Vaalweekblad van 30 Mei  en kry die Outdoor X-Kaart met die stalletjiebeplanning op bl 10 in die koerant. Kyk dan na die stalletjienommers op hierdie lys en beplan jou staproete daarvolgens.

Let wel, die nommers en uitleg is soos wat dit teen druktyd beskikbaar was. Daar mag dalk geringe veranderinge nader aan die ekspo hierdie naweek (2 en 3 Junie) wees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button