AmusingLifestyleLocal newsNews

Die soort sonsondergang wat fotograwe se vingers laat jeuk

Vanderbijlpark mag dalk nie die mooiste dorp in die land wees nie, maar as die son sak, die strate leeg word en die wolke saamspeel, kan ons dorp skielik asemrowend mooi vertoon. Hierdie foto is onlangs geneem toe die koue sy eerste voelers uitgesteek het. Die snaakse wolke wat oor die Vaal gesien is, het …

Vanderbijlpark mag dalk nie die mooiste dorp in die land wees nie, maar as die son sak, die strate leeg word en die wolke saamspeel, kan ons dorp skielik asemrowend mooi vertoon. Hierdie foto is onlangs geneem toe die koue sy eerste voelers uitgesteek het. Die snaakse wolke wat oor die Vaal gesien is, het menige fotograaf na sy kamera laat gryp en pragtige sonsondergange is vasgevang. Foto: Elsje Vermeulen

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button