Local newsNews

Wie skrik nou vir ‘n stopteken?

  Peet Schabort van die Vaaldriehoek sê hy het gister (30 Mei) in Mario Milani-rylaan tussen Vanderbijlpark en Vereeniging gery toe ‘n bakkie volspoed van Maccauvlei se kant af gekom het en duidelik nie geweet het (of wou weet) wat STOP beteken nie! Kyk na die video hier:

 

Peet Schabort van die Vaaldriehoek sê hy het gister (30 Mei) in Mario Milani-rylaan tussen Vanderbijlpark en Vereeniging gery toe ‘n bakkie volspoed van Maccauvlei se kant af gekom het en duidelik nie geweet het (of wou weet) wat STOP beteken nie!

Kyk na die video hier:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button