
Die voorval het gisteraand omstreeks 18:30, op die R551, sowat 10km voor Meyerton gebeur. Die rowers is egter vasgetrek en in hegtenis geneem.
Rudolph de Wet, voorsitter van die Meyerton GPF bedank elkeen wat ‘n bydrae gelewer het om die rowers vas te trek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



