Pieter-Jacq du Toit, graad 2-leerder van ML Fick het Saterdag 25 April in Klerksdorp (Wesvalia) aan die Noordwes skaakkampioenskappe deelgeneem. Hy het as die wenner van die seunsafdeling die Noordwes wisseltrofee vir seuns o.10 gewen.

Back to top button