News
Ongeluk by gevaarlike Pampoendraai in Vanderbijlpark
Die bestuurder van dié Toyota het hom blykbaar laasnag (9 Junie omstreeks 01:00) misgis met die skerp draai in Frikkie Meyer-boulevard, bekend as die “Pampoendraai”, waar daar reeds vele ongelukke plaasgevind en talle mense reeds hul lewe verloor het. Gelukkig is niemand in laasnag se botsing gedood nie. Foto: Shane Pretorius.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!