CommunityNewsNews

Ongeluk op die R59

Een man het ligte beserings opgedoen, en 'n ander man is ongedeerd na 'n voertuigongeluk net voor 10:00 vanoggend op die R59, rigting Vereeniging.

Paramedici van Netcare 911 is na die toneel ontbied, maar gelukkig het niemand ernstige beserings opgedoen nie. Die man wat ligte beserings opgedoen het, is hospitaal toe geneem vir verdere mediese sorg.

Die voorval word ondersoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button