Fotogallery: Sedibeng Laerskole Rugby-eindstryde
MEYERTON. – Alle paaie het verlede Woensdag na die Hoërskool Dr. Malan gelei met die Sedibeng Laerskole Rugby-eindstryde wat daar beslis is. Die uitslae van die eindstryde is: Akademie-liga: o.9: Voorwaarts 10, Handhawer 0. o.11: Handhawer 32, Heilbron 10; o.13: Voorwaarts 15, Heilbron 5. Ontwikkelings-liga: o.9: Leeuwspruit 22, Oospark 5. 10 Leeuwspruit 31, Oospark 0; o.11: …

MEYERTON. – Alle paaie het verlede Woensdag na die Hoërskool Dr. Malan gelei met die Sedibeng Laerskole Rugby-eindstryde wat daar beslis is. Die uitslae van die eindstryde is: Akademie-liga: o.9: Voorwaarts 10, Handhawer 0. o.11: Handhawer 32, Heilbron 10; o.13: Voorwaarts 15, Heilbron 5. Ontwikkelings-liga: o.9: Leeuwspruit 22, Oospark 5. 10 Leeuwspruit 31, Oospark 0; o.11: Hendrik van der Bijl 10, Noordhoek 7. o.13B: Noordhoek 17, Leeuw-spruit 15; o.13 A Hendrik van der Bijl 32, Leeuwspruit 0.
Elite-liga: o.9 Fonteine 20, Parys 10. o.10: Parys 10, Fonteine 0. o.11 Suikerbos 10, Parys 0. o.13 B: Parys 31, DF Malherbe 5. o.13 A: DF Malherbe 17, Suikerbos 12. Super-liga:o.9: Vryheidsmonument 0, Vaalpark 0. o.10: Risiville 29, Kollegepark 7. o.11: Risiville 17, Kollegepark 12; o.13 B: Midvaal 22 Risiville 15. o.13A Risiville 22, Midvaal 12.




















































