Local newsNewsNews

Drie voertuie in ongeluk – vrou beseer – (video)

Drie voertuie in ongeluk - vrou beseer

VANDERBIJLPARK. – ‘n Ongeluk die naweek tussen drie voertuie het ‘n vrou in die hospitaal laat beland en ‘n jong man is deur die polisie vir ondervraging geneem.
Die ongeluk het Saterdagmiddag voor 13:00 gebeur op die kruising van de Beerstraat en Oosthuizenstraat in die SE2 uitbreiding.
Drie jong manne was met ‘n groen Tata bakkie met ‘n vrag meubels onderweg toe die bestuurder van die bakkie na bewering die stopstraat in de Beerstraat verontagsaam het en teen die wit Chevrolet Avio gebots het. Daarna het die Tata ’n blou Nissan Micra tot teen die randsteen gestamp. In die proses het die Tata bakkie op sy sykant te lande gekom.

LEES VERDER IN VAALWEEKBLAD 27 JUNIE.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button