Photo GalleriesSportSportSport
Kwik styg by Winterswem
SASOLBURG. – Sowat 500 van die land se ontluikende swemmers is vandeesweek in die Penny Heyns Swembad in aksie en Vaalweekblad is daar om te verseker dat sy lesers nie ‘n oomblik van die aksie mis nie. Volg Vaalweekblad se dekking van die kampeionskap op twitter #Winterchamps @ettiennevr