CommunityNewsNews

R59 gesluit tot verdere kennisgewing

MEYERTON. - Die R59, tussen die Meyer- en Johan le Roux-afrit, sal tot verdere kennisgewing gesluit wees. Dit volg na nog twee vragmotors gisteraand aan die brand gesteek is deur die groep inwoners wat aan die geweldadige protesoptogte deelneem.

Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te gebruik.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button