Photo GalleriesSportSportSport
Stallions vol skop
VANDERBIJLPARK. – Die Blue Stallion Boxing Fitness Club het verlede Vrydagaand in Turffontein in Johannesburg aan sy eerste White Collar bokstoernooi deelgeneem. Wilson Mokhothu en Willie Venter het die klub se naam hoog gehou en hoewel daar nie by hierdie toernooie wenners aangewys word nie, het die tweemanskap as kampioene uit die kryt geklim. White …
VANDERBIJLPARK. – Die Blue Stallion Boxing Fitness Club het verlede Vrydagaand in Turffontein in Johannesburg aan sy eerste White Collar bokstoernooi deelgeneem. Wilson Mokhothu en Willie Venter het die klub se naam hoog gehou en hoewel daar nie by hierdie toernooie wenners aangewys word nie, het die tweemanskap as kampioene uit die kryt geklim.
White Collar bokstoernooie word ingespan om individue wat nog nooit van te vore geboks het nie die geleentheid te gee om in ‘n veilige mileu hulle tande in die kryt te sny.







