Photo GalleriesSportSportSport

Nou’s dit semi-finaal vir Parys

Hoërskool Parys se eerste rugbyspan het ná ’n baie harde kragmeting op sy tuisveld Saterdag die span van Zee-rust met 15-12 in die kwarteindstryd om vanjaar se Beeld-trofee geklop.

Hoërskool Parys se eerste rugbyspan het ná ’n baie harde kragmeting op sy tuisveld Saterdag die span van Zee-rust met 15-12 in die kwarteindstryd om vanjaar se Beeld-trofee geklop. Dit beteken dat Parys hierdie Saterdag in die Beeld semi-finaal te staan kom teen Hoërskool President in Johannesburg. Parys hou styf duim vas manne, hou ons dorp se naam hoog!

Related Articles

 
Back to top button