CommunityNewsNews
En so loop riool die wêreld vol
VEREENIGING. - Die video is deur Leon van der Merwe geneem en op Facebook gedeel waar jy kan sien hoe riool in die veld loop, reguit Vaalrivier toe. Die pompstasie in Mario Milanirylaan is gedurig stukkend en geen poging om herstelwerk te doen word aangewend nie.

https://www.facebook.com/leon.vandermerwe.1257/videos/10204493074443648/
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



